Weeklikse GiDS
Program van die week: 7 desember 2025
Sondag 7 Desember 2025
09:00 Erediens: Ds Anru Liebenberg
Doop: Liyana Klara Naudé; Morné Barend
Christiaan Greyling; Jandré Benjamin Greyling; Luandré George Greyling.
belangrike datums:
Neem Kennis: Die Kerkkantoor sluit 12 Desember open weer 5 Januarie
2026
Dankie
Hoe sê ‘n mens dankie aan Ds. Derick du Toit en sy gesin wat vir dekades lank hulleself uitgeleef en so ‘n kosbare rol gespeel het in ons gemeente en gemeenskap? Aan Marlene, familie en vriende: ons innige meegevoel. Ons gun julle vrede in hierdie tyd en koester elke herinnering wat ons saam kon beleef.
Ds Derick du Toit
