Selgroepe is die hartklop van  die bediening van ons gemeente!  Alle kommunikasie en bedieninge word deur middel van die selgroepe gedoen. Ons nooi jou uit om by ‘n sel groep betrokke te raak. Skakel gerus een van die selleiers of besoek die inligtingstafel Sondag na die diens by die tee.

SEL-KERKRAAD:

Christo Inggs – 0824563981
Konrad Le Roux – 0723853831