Lewendige uitsending: 5 Februarie 2023
Die video sal beskikbaar word sodra die lewendige uitsending begin. Die opname van die video sal na die preek geplaas word.
TEKS: Eff 4-12 11 En dít is die “gawes” wat Hy “gegee het”: apostels, profete, evangeliste, en herders en leraars. 12Sy doel daarmee was om die gelowiges toe te rus vir hulle diens en vir die opbou van die liggaam van Christus. 13 So sal ons uiteindelik almal kom tot die werklike eenheid in ons geloof en in ons kennis van die Seun van God. 1 Kor 13.1 DIE LIEFDE 13 1Nou wys ek julle wat nog die allerbeste is: Al praat ek die tale van mense en engele, maar ek het geen liefde nie, het ek 'n stuk klinkende metaal, 'n galmende simbaal geword.
0 Comments