Erediens logo

Erediens: 17 Maart 2024

Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon. Besoek die web op u selfoon, kies die gepaste preek en maak gebruik van die sosiale meda skakels om dit te versprei. ONTHOU: Druk op die oranje klokkie links onder om kennisgewing van nuwe items op die NGV Web te ontvang op u rekenaar en selfoon! Onthou om u internetleser (browser) en u selfoon se “notification” verstellings aan te pas om boodksappe van www.ngv.co.za te ontvang


Teks: Matt 8

Jesus maak die storm stil
(Mark. 4:35-41; Luk. 8:22-25)
23 Toe Jesus in die skuit klim, het sy dissipels Hom gevolg. 24 Skielik het daar ‘n hewige storm op die see losgebars, sodat die golwe oor die skuit geslaan het. Maar Jesus het geslaap.
25 Hulle kom toe en maak Hom wakker en sê: “Here, red ons! Ons vergaan!”
26 Hy sê vir hulle: “Waarom is julle bang, kleingelowiges?”
Daarna het Hy opgestaan en die wind en die see hard aangespreek, en dit het doodstil geword. 27 Die mense het hulle verwonder en gesê: “Watter soort mens is hy dat selfs die wind en die see hom gehoorsaam?”


0 Comments

Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Captcha loading...