Teks:
2 SAMUEL 11
25 Dawid het die boodskapper beveel: “Sê vir Joab: ‘Jy moet jou dit nie te veel aantrek nie. Dit gebeur nou maar eenmaal so dat mense sneuwel. Veg dapper in jou stryd teen die stad en verwoes dit.’ En praat hom moed in.”
26 Urija se vrou het gehoor dat haar man dood is en sy het oor hom getreur. 27 Toe die routyd oor was, het Dawid haar na sy huis toe laat haal.
0 Comments