Erediens: 16 Februarie 2025 15/02/2025 Ds Jaco Strydom Die Woord Handelinge 2 44 Al die gelowiges was eensgesind en het alles met mekaar gedeel. 45 Hulle het hulle grond en besittings verkoop en die geld aan almal uitgedeel volgens elkeen se behoefte.
Erediens: 9 Februarie 08/02/2025 Ds Jeandré Slabbert Geloof Lukas 10 ” Die wetgeleerde antwoord: “Die man wat aan hom medelye bewys het.” Toe sê Jesus vir hom: “Gaan maak jy ook so.”