Erediens: 2 Maart 2025 01/03/2025 Ds Derick du Toit Geloof Johannes 13: 14 As Ek, wat julle Here en julle Leermeester is, dan julle voete gewas het, behoort julle ook mekaar se voete te was.
Erediens: 23 Februarie 2025 22/02/2025 Ds Jeandré Slabbert Geloof 1 Tessalonisense 5 19 Moenie die werking van die Heilige Gees teenstaan nie. 20 Moenie profesieë geringskat nie, 21 maar toets dit alles, behou wat goed is, 22 en bly weg van alles wat sleg is.