Erediens: 29 Maart 2026 28 March 2026 Wesley de Lange Lydenstyd Matt 9: 9 Die mense wat voor Jesus geloop het en dié wat agter Hom aan gekom het, het begin uitroep: “Prys die Seun van Dawid! Loof Hom wat in die Naam van die Here kom! Prys Hom in die hoogste hemel!”
Erediens: 22 Maart 2026 21 March 2026 Ds Jaco Strydom Lydenstyd MATTEUS 6 20 Maak vir julle skatte in die hemel bymekaar, waar mot en roes dit nie verniel nie en waar diewe nie inbreek en dit steel nie.