Erediens 4 Augustus 2024: 40 Dae Week 1 3 August 2024 Ds Derick du Toit 40 Dae Psalms Psalm 23 1 ‘n Psalm van Dawid. Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. 2 Hy laat my rus in groen weivelde.
Erediens: 3 Maart 2024 2 March 2024 Ds Derick du Toit 40 Dae Psalms 0 Comments Ps 19: 2 Die hemel getuig van die mag van God, die uitspansel maak die werk van sy hande bekend. 3 Die een dag gee die berig deur aan die ander en die een nag deel die kennis aan die volgende mee.