Josua 2:
17 Die manne het vir haar gesê: “Die eed wat jy ons laat aflê het, sal ons net bind 18 as jy, wanneer ons die stad aanval, hierdie bloedrooi tou vasbind aan die venster waardeur jy ons laat afsak, en jou pa en ma, jou broers en jou hele familie by jou in die huis bymekaarhou