Erediens: 16 November 2025 15 November 2025 Ds Anru Liebenberg Belydenisaflegging 2 Timoteus 2 Tim 3: 14Maar jy, bly by wat jy geleer het en wat jy vas glo. Jy weet tog wie jou leermeesters was 15 en jy ken van kleins af die heilige Skrif. Dit kan jou die kennis bybring wat tot verlossing lei deur die geloof in Christus Jesus.