Erediens: 18 Januarie 2026 17 January 2026 Ds Anru Liebenberg Geloof 1 Korintiërs 1 Korintiërs 1:1-9 4 Ek dank my God altyd oor julle vir die genade wat Hy in Christus Jesus aan julle geskenk het, 5 want in Hom het God julle in alles ryklik geseën, veral in die gawes van woord en kennis.