Preke by Ds Jaco Strydom (Page 10)

Erediens logo

Erediens: 27 April 2025

Joh 21:
17 Jesus vra hom die derde keer: “Simon seun van Johannes, het jy My lief?”
Petrus het bedroef geword omdat Jesus hom die derde keer gevra het: “Het jy My lief?”, en hy antwoord Hom: “Here, U weet alles. U weet dat ek U liefhet.”