Kliek hier en voltooi die vorm om Die Gids per e-pos te ontvang. Help ons om ‘n groener planeet te skep en bly op hoogte van die belangrikste NG Villieria gebeure per week!
Weeklikse Gids Laai Die Gids af Program van die week: Sondag 10 Maart09:00 – Erediens – Ds. Jeandré Slabbert (Markus 10:13-16)TEMA: Almal welkom.Indiensneming van nuwe Kerkraad.09:00 – Kinderkerk afsluiting – Begin in die Grootkerk.Ignite (Jeugbediening)17:00 – Aanddiens (Mission without Borders kom kuier, almal is welkom)18:00 – Kleingroepe (Gr7-9), Belydenisklas (Gr10-11)18:30 – ECHO (Engelse diens)Dinsdag 12…
Weeklikse Gids Laai Die Gids af Program van die week: Sondag 3 Maart09:00 – Erediens – Ds. Derick du Toit – Eks.2; Ps.19; Joh. 2:1; Kor. 1Tema: God se foto-album wys Sy openbarings vir ons…DOOP: Lalie Knott09:00 – Kinderkerk in die saal.Ignite (Jeugbediening)17:00 – Aanddiens (Almal is welkom)18:00 – Kleingroepe (Gr7-9)Belydenisklas (Gr10-11)18:30 – ECHO (Engelse…
