Weeklikse Gids
Program van die week:
Sondag 10 Maart
09:00 – Erediens – Ds. Jeandré Slabbert (Markus 10:13-16)
TEMA: Almal welkom.
Indiensneming van nuwe Kerkraad.
09:00 – Kinderkerk afsluiting – Begin in die Grootkerk.
Ignite (Jeugbediening)
17:00 – Aanddiens (Mission without Borders kom kuier, almal is welkom)
18:00 – Kleingroepe (Gr7-9), Belydenisklas (Gr10-11)
18:30 – ECHO (Engelse diens)
Dinsdag 12 Maart
18:30 – Stephan Joubert kom kuier (E-Uni Bybelskool)
Woensdag 13 Maart
09:30 – Bordspeletjies in die kinderkerk lokaal – kom speel saam.
Donderdag 14 Maart
09:30 – Bybelstudie in die Kerkkantoor – Almal is welkom.
18:30 – in die saal.
Vrydag 15 Maart – Sondag 17 Maart
Gemeentekamp – Daar sal steeds Sondag 17 Maart 9:00 Erediens &
Kinderkerk wees soos gewoonlik.
Pastorale Brief na die 4e ASM vergadering
TO stand DIENSKAMP
Kry hier meer inligting oor:
- TO Strand dienskamp: IGNITE 25 Maart tot 2 April inligting