Die Gids Bannier

Program van die week: 17 Maart 2024

Weeklikse Gids

Laai die Gids af

Program van die week:

Sondag 17 Maart
09:00 – Erediens – Ds. Jaco Strydom
09:00 – Kinderkerk afsluiting .
08:30 – Gemeentekamp – Koffie-kerk (Jer. 31:31-34)
Ignite (Jeugbediening)
17:00 – Kleingroepe en Belydenis afsluiting.
18:00 – Ignite / Echo community diens voor by die kruis.
Maandag 18 Maart
19:00 – FK Vergadering
Woensdag 20 Maart
09:30 – Bordspeletjies in die kinderkerk lokaal – kom speel saam.
Donderdag 21 Maart
Geen Senior Bybelstudie nie – Vakansiedag (Menseregtedag)
Die Kerkkantoor sal gesluit wees op die vakansie dag.