Die Gids Bannier

Prgram van die week:24 Maart 2024

Weeklikse Gids

Laai die Gids af

Program van die week:

Sondag 24 Maart
09:00 – Erediens – Ds. Derick du Toit
Tema: Haal af daardie hoed, daar is ’n kroon vir jou…!
Tekste: 1 Kor. 1:18; Efes. 4:22-24; Rom 12:2
Woensdag 27 Maart
09:30 – Bordspeletjies in die kinderkerk lokaal – kom speel saam.
18:00-20:00 – Via Dolorosa – Voorbereiding vir Paasfees.
Kom stap deur 4 stasies op voetspoor van Jesus. Kom enige tyd. Duur ongeveer 20-30 minute. Bring selgroep of vriende saam.
Donderdag 28 Maart
Geen Senior Bybelstudie nie – Skool vakansie
GOEIE VRYDAG – 29 Maart – Nagmaal 9 uur
Kom beleef en ontvang die geskenk van Golgota.
OPSTANDINGSFEES – 31 Maart – Erediens 9 uur.
Bring blomme. Houers word voorsien. Blomme word na die diens uitgedeel.