Die Gids Bannier

Program van die week: 3 Maart 2024

Weeklikse Gids

Laai Die Gids af

Program van die week:

Sondag 3 Maart
09:00 – Erediens – Ds. Derick du Toit – Eks.2; Ps.19; Joh. 2:1; Kor. 1
Tema: God se foto-album wys Sy openbarings vir ons…
DOOP: Lalie Knott
09:00 – Kinderkerk in die saal.
Ignite (Jeugbediening)
17:00 – Aanddiens (Almal is welkom)
18:00 – Kleingroepe (Gr7-9)
Belydenisklas (Gr10-11)
18:30 – ECHO (Engelse diens)
Maandag 4 Maart
19:00 – Eiendoms Kommissie vergadering.
Woensdag 6 Maart
09:30 – Bordspeletjies in die kinderkerk lokaal – kom speel saam.
Donderdag 7 Maart
09:30 – Bybelstudie in die Kerkkantoor – Almal is welkom.
18:30 – E-Uni Bybelskool in die saal.

Boodskap vanaf die leraarspan aan die gemeente

TO stand DIENSKAMP

Kry hier meer inligting oor: