Weeklikse Gids
Program van die week:
Sondag 25 Februarie
09:00 – Erediens – Ds. Rehan Rheeder – Afskeidspreek
Ignite (Jeugbediening)
17:00 – Aanddiens (Almal is welkom)
18:00 – Kleingroepe (Gr7-9)
Belydenisklas (Gr10-11)
18:3 – ECHO (Engelse diens)
Maandag 26 Februarie
19:00 – Kerkraad Dagbestuur vergadering.
Woensdag 28 Februarie
09:30 – Bordspeletjies in die kinderkerk lokaal – kom speel saam.
Donderdag 29 Februarie
09:30 – Bybelstudie in die Kerkkantoor – Almal is welkom.
18:30 – E-Uni Bybelskool in die saal.
Saterdag 2 Maart
06:00 – Wêreld Biddag – Op die Berg.
Loer na die bylae tot die Gids om te sien waar jy kan help in 2024 en om meer te lees oor die Bybelskool. Besoek die 80 Jaar feesbladsy op ons web vir meer inligting!
TO stand DIENSKAMP
Kry hier meer inligting oor:
- TO Strand dienskamp: IGNITE 25 Maart tot 2 April inligting
Belydeniskamp 2024
