Kliek hier en voltooi die vorm om Die Gids per e-pos te ontvang. Help ons om ‘n groener planeet te skep en bly op hoogte van die belangrikste NG Villieria gebeure per week!
Weeklikse Gids Laai die Gids af Program van die week: Sondag 24 Maart09:00 – Erediens – Ds. Derick du ToitTema: Haal af daardie hoed, daar is ’n kroon vir jou…!Tekste: 1 Kor. 1:18; Efes. 4:22-24; Rom 12:2Woensdag 27 Maart09:30 – Bordspeletjies in die kinderkerk lokaal – kom speel saam.18:00-20:00 – Via Dolorosa – Voorbereiding vir…
Weeklikse Gids Laai die Gids af Program van die week: Sondag 17 Maart09:00 – Erediens – Ds. Jaco Strydom09:00 – Kinderkerk afsluiting .08:30 – Gemeentekamp – Koffie-kerk (Jer. 31:31-34)Ignite (Jeugbediening)17:00 – Kleingroepe en Belydenis afsluiting.18:00 – Ignite / Echo community diens voor by die kruis.Maandag 18 Maart19:00 – FK VergaderingWoensdag 20 Maart09:30 – Bordspeletjies in…
