Posts by NGV (Page 9)

Die Gids inligting

Program van die week: 26 April 2026

Laai die volledige Gids hier af Sondag 26 April09:00 Erediens: Masurick vd WaltWoensdag 29 April09:30 Senior Bordspeletjies.Donderdag 30 April09:30 Senior Bybelstudie in die Gemeentesentrum Lees hier hoe om ‘n skakel na die NGV web op u foon se tuisskerm te sit Super Senior Bediening Ons wil graag aan al ons lidmate bo 80 ’n vrywillige…

Die Gids inligting

Program van die week: 19 April 2026

Laai die volledige Gids hier af Sondag 19 April09:00 Erediens: Ds Anru Liebenberg(Teks: Efs. 14-21)09:00 Ignite Kidz (2 jaar—Gr. 6).17:00 Ignite Aanddiens.Ignite Jeugselle (Gr7-11) na die aanddiens.18:30 Echo – diens.Woensdag 22 April09:30 Senior Bordspeletjies.Donderdag 23 April09:30 Senior Bybelstudie in die Gemeentesentrum Advertensie: Leraarspos Ons advertensie vir ‘n leraar is nou in die Kerkbode geplaas. Stuur…