Algemeen

Die Gids inligting

Program van die week: 30 Augustus 2026

Laai Die Gids Af Sondag 30 Augustus09:00 Erediens: Ds Surina vd Berg40 Dae Reeks – Week 3, Tema: HuwelikeTeks: Kol 3:12-1409:00 Ignite Kidz – In die saal.17:00 Ignite Jeugselle (Gr7-11)18:30 Echo – diensWoensdag 02 September – 09:30 – Senior Bordspeletjies.Donderdag 03 September – 09:30 – Senior Bybelstudie 40 Dae Reeks: Week 3 Sondag 30 Augustus…

Die Gids inligting

Program van die week: 19 April 2026

Laai die volledige Gids hier af Sondag 19 April09:00 Erediens: Ds Anru Liebenberg(Teks: Efs. 14-21)09:00 Ignite Kidz (2 jaar—Gr. 6).17:00 Ignite Aanddiens.Ignite Jeugselle (Gr7-11) na die aanddiens.18:30 Echo – diens.Woensdag 22 April09:30 Senior Bordspeletjies.Donderdag 23 April09:30 Senior Bybelstudie in die Gemeentesentrum Advertensie: Leraarspos Ons advertensie vir ‘n leraar is nou in die Kerkbode geplaas. Stuur…