Laai die volledige Gids hier af Sondag 29 Maart09:00 Erediens: Wesley de LangeNeem kennis: Geen Koffie na die ererdiens, of Inligtingstafel nie.Paastyd program: Woensdag 1 April (18:00 – 20:00 in die kerkgebou): Stilword geleentheid.Vrydag 3 April (09:00) Goeie Vrydag diens (Nagmaal)Sondag 5 April (9:00) Opstandingsondag diens(Bring ‘n blom/blomme uit jou tuin saam!). Advertensie: Leraarspos Ons…
Laai die volledige Gids hier af Sondag 22 Februarie09:00 Erediens: Ds. Jaco StydomTeks: Matt. 4 :1-1109:00 Erediens: Ignite Kidz (2 jaar—Gr 6).17:00 Ignite-Aanddiens.Ignite Jeugselle (Gr7-11) na die aanddiens.18:30 Echo – diens. Woensdag 25 Februarie09:30 Senior Bordspeletjies. Donderdag 26 Februarie09:30 Senior Bybelstudie in die Gemeentesentrum. Lees hier hoe om ‘n skakel na die NGV web op…