Laai die volledige Gids hier af Sondag 10 Mei09:00 Erediens: Ds Anru Liebenberg(Teks: 1 Pet. 3:13-22)09:00 Ignite Kidz (2jaar—Gr 6).17:00 Ignite Aanddiens.Ignite Jeugselle (Gr7-11) na die aanddiens.18:30 Echo – diens.Maandag 11 Mei – 19:00 FK VergaderingWoensdag 13 Mei – 09:30 Senior Bordspeletjies.Donderdag 14 Mei – 09:30 Senior Bybelstudie in die Gemeentesentrum Lees hier hoe om…
