Posts by NGV (Page 63)

Progam van week: 13 Januarie 19

Die Gids Sondag 13 Januarie 09:00 Erediens: Ds. Derick du Toit DOOP: Amelia Thompson 09:00 Kinderkerk in die saal 17:00 Jeug en Belydenisklas 18:30 Echodiens Maandag 14 Januarie 19:00 Selleiersvergadering Dinsdag 15 Januarie 18:00 EK vergadering 19:00 Sosiale Komitee Donderdag 17 Januarie 09:30 Bybelstudie vir seniorlidmate in die Gemeentesentrum Saterdag 19 Januarie 07:00 Gemeente biduur…