Die Gids
Sondag 13 Januarie
09:00 Erediens: Ds. Derick du Toit
DOOP: Amelia Thompson
09:00 Kinderkerk in die saal
17:00 Jeug en Belydenisklas
18:30 Echodiens
Maandag 14 Januarie
19:00 Selleiersvergadering
Dinsdag 15 Januarie
18:00 EK vergadering
19:00 Sosiale Komitee
Donderdag 17 Januarie
09:30 Bybelstudie vir seniorlidmate in die
Gemeentesentrum
Saterdag 19 Januarie
07:00 Gemeente biduur in die Gemeentesentrum
NUWE LIDMATE:
Baie welkom aan alle besoekers. Indien jul lidmate van ons gemeente wil word: epos ngvillieria@gmail.com.
Of besoek die inligtingstafel na die diens.
Baie welkom aan die volgende nuwe lidmate wie seattestate ontvang is van hul vorige gemeente:
Tinus en Yolandé Dodds en hul dogters Donay en Denike
Ben en Elsa Fourie, Maryke Truter
Louise Mollentze en haar seuns Andrew en Christiaan