Posts by NGV (Page 62)

Program van die week: 12 April

Die Gids Laai die gids af Sondag 12 April:09:00 Elektroniese boodskap – Ds. Derick du Toit Neem asb deel aan die projek om geld in te samel vir die BybelgenootskapAlle eredienste en byeenkomste is gekanselleer to verdere kennisgewing na die “Inperking”. Preke en kommunikasie sal deur die webblad en Whatsapp groepe gedeel word. Indien jy…

Program van week: 15 September

Die Gids Lees die Gids Sondag 15 September 09:00 Erediens: Ds Derick du Toit (Luk 15:1-10) Nagmaal 09:00 Kinderkerk in die saal 17:00 Jeugselle – Afsluiting 19:00 Echo – in die SAAL & ete daarna 18:30 Selgroep vir Naskoolse jongmense Maandag 16 September 18:30 Bybelskool (15de Laan 259, Rietfontein) 19:00 Kerkraadsvergadering Donderdag 19 September 09:30…