Die Gids
Sondag 12 April:
09:00 Elektroniese boodskap – Ds. Derick du Toit
Neem asb deel aan die projek om geld in te samel vir die Bybelgenootskap
Alle eredienste en byeenkomste is gekanselleer to verdere kennisgewing na die “Inperking”.
Preke en kommunikasie sal deur die webblad en Whatsapp groepe gedeel word. Indien jy nog nie op ’n – NG Villieria Whatsapp-groep is nie stuur asb. ’n Whatsapp na 0829580473