Weeklikse Gids
Program van die week:
Sondag 21 April
09:00 – Erediens – Ds. Derick du Toit . 1 Joh. 2:28 – 3:2a; 4-6; 9-10; 16-24
Tema: Dis 4 maal ’n feit soos ’n koei
09:00 – Kinderkerk in die saal
Ignite (Jeugbediening)
17:00 – Aanddiens
18:00 – Kleingroepe (Gr7-9), Belydenisklas (Gr10-11)
18:30 – ECHO (Engelse diens)
Woensdag 24 April
09:30 – Bordspeletjies in die kinderkerk lokaal – kom speel saam.
Donderdag 25 April
09:30 – Senior Bybelstudie in die Gemeente sentrum
18:30 – E-Bybelskool in die saal. (vir enige navrae, kontak ds Derick)
Pinkster 2024
12-19 Mei – OORVLOEDWEEK
Dr. Tom Smith
Klere: Tydens Pinkster skenk ons klere wat geskenk kan word. Bring asb enige bruikbare, skoon klere (wat jy nie meer gebruik nie) kerk toe. Komberse: Met die winter wat vir ons wink, benodig ons asb ook warm komberse. Help asb.
Huis- en Tuinwerkers
Bemagtiging t.o.v.: noodhulp; selfverdediging en emosionele versorging.
Gratis. Ontbyt en middagete ingesluit.
15 Mei 08:00-16:00 by Valley Metodiste kerk.
Opleiers: SAPS; KPS; Mon Ami, ens.
Kontak: Carmen Engelbrecht 0825597264 vir meer inligting en besprekings.