Weeklikse Gids
Program van die week:
Sondag 28 April
09:00 – Erediens – Ds. Derick du Toit Teks: 1 Joh. 4:7-21
Tema: Kan jy jou vreses troef?
09:00 – Kinderkerk in die saal
Ignite (Jeugbediening)
17:00-18:30 Quiz-Night in die Kerk. (Almal is welkom)
18:30 – ECHO (Engelse diens)
Woensdag 01 Mei
GEEN BORDSPELETJIES (vakansiedag)
Donderdag 02 Mei
09:30 – Senior Bybelstudie in die Gemeente sentrum
18:30 – E-Bybelskool in die saal. (vir enige navrae, kontak ds Derick)
Pinkster 2024
12-19 Mei – OORVLOEDWEEK
Dr. Tom Smith
Klere: Tydens Pinkster skenk ons klere wat geskenk kan word. Bring asb enige bruikbare, skoon klere (wat jy nie meer gebruik nie) kerk toe. Komberse: Met die winter wat vir ons wink, benodig ons asb ook warm komberse. Help asb.
PINKSTER – SOP (12-16 Mei)
Elke jaar tydens Pinkster word daar sop en broodjies geniet na die diens – (Woensdag is dit melkkos).
Ons benodig natuurlik mense om dit vir ons te maak.
Sou jy lus wees om ons daarmee te help, kom sit asb jou naam op die lys. Daar sal ‘n lys wees by die inligtingstafel / kerkkantoor. (Daar moet ten minste 10 potte sop per aand wees)
Klere: Tydens Pinkster skenk ons klere wat geskenk kan word. Bring asb enige bruikbare, skoon klere (wat jy nie meer gebruik nie) kerk toe.
Huis- en Tuinwerkers
Bemagtiging t.o.v.: noodhulp; selfverdediging en emosionele versorging.
Gratis. Ontbyt en middagete ingesluit.
15 Mei 08:00-16:00 by Valley Metodiste kerk.
Opleiers: SAPS; KPS; Mon Ami, ens.
Kontak: Carmen Engelbrecht 0825597264 vir meer inligting en besprekings.