Die Gids inligting

Program van die week: 29 Maart 2026

Laai die volledige Gids hier af Sondag 29 Maart09:00 Erediens: Wesley de LangeNeem kennis: Geen Koffie na die ererdiens, of Inligtingstafel nie.Paastyd program: Woensdag 1 April (18:00 – 20:00 in die kerkgebou): Stilword geleentheid.Vrydag 3 April (09:00) Goeie Vrydag diens (Nagmaal)Sondag 5 April (9:00) Opstandingsondag diens(Bring ‘n blom/blomme uit jou tuin saam!). Advertensie: Leraarspos Ons…

Die Gids inligting

Program van die week: 22 Maart 2026

Laai die volledige Gids hier af Sondag 22 Maart09:00 Erediens: Ds Jaco Strydom09:00 Ignite Kidz (2jaar—Gr 6).17:00 Ignite Aanddiens.Ignite Jeugselle (Gr7-11) na die aanddiens.18:30 Echo – diens.Woensdag 25 Maart09:30 Senior Bordspeletjies.Donderdag 26 Maart09:30 Senior Bybelstudie in die Gemeentesentrum Paastyd program: Woensdag 1 April (18:00 – 20:00 in die kerkgebou): Stilword geleentheid.Vrydag 3 April (09:00) Goeie…