Die Gids inligting

Program van die week: 12 April 2026

Laai die volledige Gids hier af Sondag 12 April09:00 Erediens: Ds Anru Liebenberg (Teks: Efs. 3:1-13)09:00 Ignite Kidz (2jaar—Gr 6).17:00 Ignite Aanddiens.Ignite Jeugselle (Gr7-11) na die aanddiens.18:30 Echo – diens.Dinsdag 14 April19:00 Sosiale komiteeWoensdag 15 April09:30 Senior Bordspeletjies.Donderdag 16 April09:30 Senior Bybelstudie in die Gemeentesentrum. Advertensie: Leraarspos Ons advertensie vir ‘n leraar is nou in…

Die Gids inligting

Program van die week: 5 April 2026

Laai die volledige Gids hier af Vrydag 3 April: Goeie Vrydag09:00 Goeie Vrydag diens (Nagmaal)Sondag 05 April – Opstandingsondag09:00 Erediens: Ds Anru Liebenberg (Lukas 24:13-35)(Bring ‘n blom/blomme uit jou tuin saam!)Doop: Anthony NelWoensdag 8 April09:30 Senior BordspeletjiesDonderdag 9 April09:30 Senior Bybelstudie in die gemeentesentrum Advertensie: Leraarspos Ons advertensie vir ‘n leraar is nou in die…