Sondag 07 Junie
09:00 Erediens: Ds Anru Liebenberg
Doop: Ivy Esmari Taljaard
Teks: Psalm 33
09:00 Ignite Kidz – In die saal.
17:00 Ignite Aanddiens.
Ignite Jeugselle (Gr7-11) na die aanddiens.
18:30 Echo – diens.
Maandag 8 Junie
19:00 FK Vergadering
Woensdag 10 Junie – 09:30 Senior Bordspeletjies.
Donderdag 11 Junie – 09:30 Senior Bybelstudie in die Gemeentesentrum

Lees hier hoe om ‘n skakel na die NGV web op u foon se tuisskerm te sit
NUWE lIDMATE:
Baie welkom aan alle besoekers. Indien jul lidmate van ons gemeente wil word, stuur asb ’n epos na ngvillieria@gmail.com of besoek die inligtingstafel na die diens
Bybels
Daar is gratis Bybels in die ingangsportale vd kerk beskikbaar. Neem gerus een en gee dit aan iemand wat een soek. Bring asb ook jou “ekstra” Bybels wat jy wil skenk en sit dit daar neer.
Manne Kuier
Woensdag 24 Junie 18:30
Tema: Gesoek Pa’s wat 4 dinge kan doen
RSVP Anru: 0834696783