Sondag 31 Mei
09:00 Erediens: Ds Anru Liebenberg
Teks: Gen. 1:1-2:4
09:00 Ignite Kidz – Uitreik by Jakaranda Park
17:00 Ignite Aanddiens.
Ignite Jeugselle (Gr7-11) na die aanddiens.
18:30 Echo – diens.
Woensdag 3 Junie – 09:30 Senior Bordspeletjies.
Donderdag 4 Junie – 09:30 Senior Bybelstudie in die Gemeentesentrum

Lees hier hoe om ‘n skakel na die NGV web op u foon se tuisskerm te sit
NUWE lIDMATE:
Baie welkom aan alle besoekers. Indien jul lidmate van ons gemeente wil word, stuur asb ’n epos na ngvillieria@gmail.com of besoek die inligtingstafel na die diens
Sondag 31 Mei
09:00 Erediens: Ds Anru Liebenberg
Teks: Gen. 1:1-2:4
09:00 Ignite Kidz – Uitreik by Jakaranda Park
17:00 Ignite Aanddiens.
Ignite Jeugselle (Gr7-11) na die aanddiens.
18:30 Echo – diens.
Woensdag 3 Junie – 09:30 Senior Bordspeletjies.
Donderdag 4 Junie – 09:30 Senior Bybelstudie in die Gemeentesentrum
Bybels
Daar is gratis Bybels in die ingangsportale vd kerk beskikbaar. Neem gerus een en gee dit aan iemand wat een soek. Bring asb ook jou “ekstra” Bybels wat jy wil skenk en sit dit daar neer…