Die Gids Bannier

Program van die week: 28 Januarie 2024

Weeklikse Gids

Laai Die Gids af

Program van die week:

Sondag 28 Januarie
09:00 – Erediens – Ds. Rehan Rheeder
09:00 – Kinderkerk – in die saal (Kinders 2 – 13 jaar)
Ignite (Jeugbediening)
17:00 – Aanddiens (Almal is welkom)
18:00 – Kleingroepe (Gr7-9)
Belydenisklas (Gr10-11)
18:3 – ECHO (Engelse diens)
Maandag 29 Januarie
19:00 – KVD vergadering
Dinsdag 30 Januarie
19:00 – Sosiale Komitee vergadering (Indien jy wil deel word van ons
span, kontak die kerkkantoor vir die adres)
Woensdag 31 Januarie
09:30 – Bordspeletjies in die kinderkerk lokaal – kom speel saam.
Donderdag 1 Februarie
09:30 – Bybelstudie in die Kerkkantoor – Almal is welkom.

GESOEK: Groente karwyders vir ons kosprojek. Ons is hudiglik 3 manne wat om
die beurt elke Maandag tussen 11:00 en 13:00 gaan groente haal by Farmwise in
Louwlardia. Ons benodig dringend nog mense om een keer per maand te gaan
groente haal. Kontak asb vir Christo Inggs 082 456 3981 as jy jou weg oop sien om
met hierdie aksie te help.

80 Jaar bylae tot die Gids

Belydeniskamp en TO stand DIENSKAMP

Kry hier meer inligting oor:

80-jaAr feesdiens

Fotos van die 80-jaar feesdiens