Die Gids Bannier

Program van die week: 21 Januarie 2024

Weeklikse Gids

Laai die Gids af

Program van die week:

Sondag 21 Januarie
09:00 – Erediens – Ds. Derick du Toit 80ste Feesviering!
09:00 – Kinderkerk Afskop – in die saal (Kinders 2 – 13 jaar)
Verjaarsdag feesviering na die diens.
Ignite (Jeugbediening)
17:00 – Aanddiens (Almal is welkom)
18:00 – Kleingroepe Inskrywings (Gr7-9)
Belydenisklas Inskrywings (Gr10-11)
18:3 – ECHO (Engelse diens)
Maandag 22 Januarie
19:00 – Selleiers vergadering
Woensdag 24 Januarie
09:30 – Bordspeletjies in die kinderkerk lokaal – kom speel saam.
18:00-20:00 Instap Gebed – “Gewortel in Sy Woord”.
Donderdag 18 Januarie
09:30 – Bybelstudie in die Kerkkantoor – Almal is welkom.

80 Jaar bylae tot die Gids: 21 Januarie 2024

Belydeniskamp en TO stand DIENSKAMP

Kry hier meer inligting oor: