Die Gids Bannier

Program van die week: 11 februarie

Weeklikse Gids

Laai die Gids Af

Program van die week:

Sondag 11 Februarie
09:00 – Erediens – Ds. Jeandre Slabbert – Teks: 2 Konings 2:1-12
09:00 – Kinderkerk – in die saal (Kinders 2 – 13 jaar)
Ignite (Jeugbediening)
17:00 – Aanddiens (Almal is welkom)
18:00 – Kleingroepe (Gr7-9)
Belydenisklas (Gr10-11)
18:3 – ECHO (Engelse diens)
Maandag 12 Februarie
19:00 – Kerkraadsvergadering
Woensdag 14 Februarie
09:30 – Bordspeletjies in die kinderkerk lokaal – kom speel saam.
Donderdag 15 Februarie
09:30 – Bybelstudie in die Kerkkantoor – Almal is welkom.
18:30 – E-Uni Bybelskool in die saal.

80 Jaar bylae tot die Gids

TO stand DIENSKAMP

Kry hier meer inligting oor:

Belydeniskamp 2024

Fotos van die Belydeniskamp