Die Gids Bannier

Program van die week: 4 februarie 2024

Weeklikse Gids

Laai Die Gids af

Program van die week:

Sondag 04 Februarie
09:00 – Erediens – Ds. Derick du Toit Jes 40:21-31
DOOP: Casamia Nel
09:00 – Kinderkerk – in die saal (Kinders 2 – 13 jaar)
Ignite (Jeugbediening)
17:00 – Aanddiens (Almal is welkom)
18:00 – Kleingroepe (Gr7-9)
Belydenisklas Kamp
18:3 – ECHO (Engelse diens)
Maandag 05 Februarie
18:30 – FK vergadering
Woensdag 07 Februarie
09:30 – Bordspeletjies in die kinderkerk lokaal – kom speel saam.
Donderdag 08 Februarie
09:30 – Bybelstudie in die Kerkkantoor – Almal is welkom.
18:30 – E-Uni Bybelskool in die saal.

80 Jaar bylae tot die Gids

Belydeniskamp en TO stand DIENSKAMP

Kry hier meer inligting oor:

80-jaAr feesdiens

Fotos van die 80-jaar feesdiens