Die Gids Bannier

Program van die week: 10 November 2024

Weeklikse GiDS

Laai die Gids af

Program van die week:

Sondag 10 November
09:00 Erediens: Ds Jeandré Slabbert – Nagmaal
Tema: Elkeen skryf sy eie storie.
Belydenis aflegging:
Altus Nothnagel, Anelda van Rensburg, Anelle Hodgman, Barry Janse van Rensburg, Coenie Cochrane, Eliska Opperman, Francois Coertze, Jana Oosthuizen, Jeandré Venter, Luca Kruger, Marlene Prinsloo, Nadia Pretorius, Nicola Steenkamp, Quinten Pick,
Rigardt vd Westhuizen, Zander Graham.
18:30 ECHO (Engelse diens)
Maandag 11 November:
19:00 – FK
Woensdag 13 November
09:30 Senior bordspeletjies
Donderdag 14 November
09:30 Senior Bybelstudie in die Gemeentesentrum

17 November – Afsluiting van die kerkjaar. 2025 se kalenders word uitgedeel. Kuier na die diens met brode en smere.
24 November – Kerssangdiens (oggend) – Retief Burger Kuier na die diens met vrugteslaai en roomys.


Bybelskool 4de kwartaal

Op reis deur LUKAS – die aardse reisverhaal van Jesus (is E-kerk van Prof. Stephan Joubert se “Bybelskool”.) eUni kostes. Ons kry 50%afslag as ons as groep inskryf.
Dus nou R200 p/p. Betaal in die gemeente se rekening in en merk Bskool + jou naam. Absa tjek 50580660, tak 632005.
· Ons begin 17 Oktober 18:30.
· Die inteken besonderhede sal dan beskikbaar gemaak word.
· Jy kan op jou eie kyk of deel van die groep wees.
Vir enige navrae skakel met Ds. Derick 0829580473 of die kerkkantoor


20 Oktober – Jubelfees

Gaan loer gerus na die 2024 Jubelfees foto-album.


80 jAAR FEESBLAD

Die elektroniese feesblad is beskikbaar op ons web.