Kliek hier en voltooi die vorm om Die Gids per e-pos te ontvang. Help ons om ‘n groener planeet te skep en bly op hoogte van die belangrikste NG Villieria gebeure per week!
Weeklikse Gids Laai die Gids af Program van die week: Sondag 14 Januarie09:00 Erediens -Ds. Derick du ToitTema: “Kom en kyk” (Joh. 1:43-51)2024 Kalenders is beskikbaar buite na die diens.Woensdag 17 Januarie09:30 Bordspeletjies in die kinderkerk lokaal – kom speel saam.Donderdag 18 Januarie09:30 Bybelstudie in die Kerkkantoor – Almal is welkom.Sondag 22 Januarie09:00 80ste Feesviering!Afskop…
Die gids Die Gids vir die week Program van die week: Sondag 6 Augustus09:00 Erediens – Ds. Jaco Strydom09:00 Kinderkerk – in die saal17:00 Alternatewe aanddiens18:00 Ignite – Jeug kleingroepies en Belydenisklas (Gr7-11)18:30 ECHO (Engelse diens)Donderdag 10 Agustus09:30 Senior Bybelstudie in die Gemeente sentrum “Here, leer ons bid?” 40 dae reeks oor die Onse Vader.6…

