Gebeure bannier

Eredienste: Lydenstyd Begin

Lydenstyd beginBiddag vir opvoeding en onderwys Sondag 11 Februarie09:00 – Erediens – Ds. Jeandre Slabbert – Teks: 2 Konings 2:1-1209:00 – Kinderkerk – in die saal (Kinders 2 – 13 jaar)Ignite (Jeugbediening)17:00 – Aanddiens (Almal is welkom)18:00 – Kleingroepe (Gr7-9)Belydenisklas (Gr10-11)18:3 – ECHO (Engelse diens)