Gebeure bannier

Eredienste: Lydenstyd Begin

Lydenstyd begin
Biddag vir opvoeding en onderwys

Sondag 11 Februarie
09:00 – Erediens – Ds. Jeandre Slabbert – Teks: 2 Konings 2:1-12
09:00 – Kinderkerk – in die saal (Kinders 2 – 13 jaar)
Ignite (Jeugbediening)
17:00 – Aanddiens (Almal is welkom)
18:00 – Kleingroepe (Gr7-9)
Belydenisklas (Gr10-11)
18:3 – ECHO (Engelse diens)