Laai die Gids Af Sondag 14 Junie09:00 Erediens: Ds Jaco StrydomGeen Ignite Kids of Ignite gedurende die langnaweek nie.Maandag 15 Junie – Die kerkkantoor sal gesluit wees.Woensdag 17 Junie – 09:30 Senior Bordspeletjies.Donderdag 18 Junie – 09:30 Senior Bybelstudie in die Gemeentesentrum Lees hier hoe om ‘n skakel na die NGV web op u foon…