Sondag 05 Julie
09:00 Erediens: Masurick vd Walt
Neem kennis: Ds Jaco is met verlof tot 10 Julie, en ds Anru tot 12 Julie, kontak asb die kerkkantoor vir enige navrae.
(ngvillieria@gmail.com of whatsapp 072 746 1993).
Die kerkkantoor sal gesluit wees vanaf 13-17 Julie. Die dominees is steeds aan diens en beskikbaar indien nodig.
Lees hier hoe om ‘n skakel na die NGV web op u foon se tuisskerm te sit
NUWE lIDMATE:
Baie welkom aan alle besoekers. Indien jul lidmate van ons gemeente wil word, stuur asb ’n epos na ngvillieria@gmail.com of besoek die inligtingstafel na die diens
Bybels
Daar is gratis Bybels in die ingangsportale vd kerk beskikbaar. Neem gerus een en gee dit aan iemand wat een soek. Bring asb ook jou “ekstra” Bybels wat jy wil skenk en sit dit daar neer.



HOE WERK DIT?
Elkeen ontvang ‘n boks met 4 kreatiewe projekte en benodighede in.
Jy kies waarvoor jy lus is in jou boksie, en maak so kuier-kuier ietsie ouliks. Die res van jou boks neem jy huistoe na die tyd om by die huis klaar te maak. Hierdie gaan ‘n lekker kuier-oggend wees waar jy net kan ontspan. Stuur asb ‘n whatsapp na bg nommer om jou kaartjies te bespreek ! Betaling kan in die kerk se rekening gedoen word, sit jou naam en kreatief op as verwysing