Bladsy Banier met die naam van die bladsy

Eredienste

Sondag 10 Augustus
09:00 Erediens: Ds. Jaco Strydom
Tema: “’n Lewe wat saakmaak”- Afskop van 40 dae reeks.
09:00 Ignite Kidz (kinders 2 jaar – GR6 in die saal)
17:00 Ignite – Jeugselle (Gr7-11)
18:30 Echo