Sondag 01 Junie – Pinkster Afskop
09:00 Erediens: Ds Anru Liebenberg – Romeine 12
Tema: Jesus – volgelinge leef alternatief.
09:00 Ignite Kidz (kinders 2 jaar – GR6 in die saal)
17:00 Ignite – Jeugselle (Gr7-11)
18:30 Echo
Pinkster dienste: 2-5 Junie 18:30
Kom geniet ’n koppie sop en broodjies na die diens