Sondag 10 Maart
09:00 – Erediens – Ds. Jeandré Slabbert (Markus 10:13-16)
TEMA: Almal welkom.
Indiensneming van nuwe Kerkraad.
09:00 – Kinderkerk afsluiting – Begin in die Grootkerk.
Ignite (Jeugbediening)
17:00 – Aanddiens (Mission without Borders kom kuier, almal is welkom)
18:00 – Kleingroepe (Gr7-9), Belydenisklas (Gr10-11)
18:30 – ECHO (Engelse diens)