Bladsy Banier met die naam van die bladsy

EREDIENSTE

09:00 Erediens: Ds Derick du Toit (Fil 2:1-11)
Tema: Die gesindheid van Jesus.
DOOP: Arlo van Niekerk, Lohanco Taljaard, David Taljaard.
Belydenis aflegging: Lizmari Taljaard
Voorstelling van nuwe kerkraadslede
09:00 Ignite Kidz (kinders 2 jaar – GR6 in die saal)
17:00 Ignite – Jeugselle (Gr7-11) – Via Dolorosa – Nagmaal
18:30 Echo