Gebeure bannier

Eredienste

Sondag 3 Maart
09:00 – Erediens – Ds. Derick du Toit – Eks.2; Ps.19; Joh. 2:1; Kor. 1
Tema: God se foto-album wys Sy openbarings vir ons…
DOOP: Lalie Knott
09:00 – Kinderkerk in die saal.
Ignite (Jeugbediening)
17:00 – Aanddiens (Almal is welkom)
18:00 – Kleingroepe (Gr7-9)
Belydenisklas (Gr10-11)
18:30 – ECHO (Engelse diens)