Gebeure bannier

Eredienste

Sondag 27 Oktober
09:00 Erediens fokus – Senior lidmate: Dr Johan Pienaar
Gen. 37:1-3; Num. 21:21-23; Rig. 13:3-5; Rom. 8:28’38
(Alle senior lidmate word in saal onthaal na die diens)
09:00 Kinderkerk uitstappie in die Combrink Parkie
(33 ste laan bokant Pierneef straat)
Ignite (Jeugbediening)
17:00-18:15 Kerk en Kleingroepe – Jeandré
18:30 ECHO (Engelse diens)